Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

.@TheFolioPrize 2015 Longlist Revealed, Including Damon Galgut, Yvonne Adhiambo Owuor and @dinawmengestu: bit.ly/13aY1hM

Nini Bennett resenseer Karos orie dyne deur Hans du Plessis

Karos orie dyneUitspraak: wortel

Hans du Plessis se vorige digbundels is Kleinwild (1978), Gewete van glas (1984), Innie skylte vannie Jirre: Griekwapsalms en ander gedigte (2000), Boegoe vannie liefde: Griekwahooglied (2002) en Hie neffens my (2003). Du Plessis is ’n bekende taalkundige wat ook verskeie taalkundige gidse en romans die lig laat sien het.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment