Ihette Jacobs resenseer Joran Noordewind deur Lilli Thal en Amelia de Vaal
Joran Noordewind (2012) is ’n aangrypende fantasieverhaal geskryf deur die bekroonde Duitse jeugboekskrywer Lilli Thal. Dit is meesterlik vertaal deur Amelia de Vaal, wat in 2012 op plaaslike bodem die Elsabé Steenbergprys vir Vertaalde Kinder- en Jeugliteratuur ontvang het.
Boekbesonderhede
- Joran Noordewind deur Lilli Thal en vertaal deur Amelia de Vaal
EAN: 9781869197629
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment