JB Roux resenseer Nemesis deur Riana Mouton
Waar Lapa aan al dié skrywers kom, weet nugter, maar dié uitgewer publiseer amper elke maand ’n nuwe (goeie!) spanningsverhaal.
Nuwelinge soos Bets Smith (Skrikkelmaan het laas jaar verskyn) maak telkens ’n diep indruk.
Boekbesonderhede
- Nemesis by Riana Mouton
EAN: 9780799358445
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment