Alta Cloete resenseer Madeliefies van staal deur Pat Stamatelos
Madeliefies van staal is, soos sy voorganger Vier begrafnisse en ’n troue, ’n diep menslike roman wat met werklike insig in die psige van die karakters geskryf is. Hoof- sowel as newekarakters word deurgaans met deernis en humor uitgebeeld, asook met meer as ’n tikkie ironie.
Boekbesonderhede
- Madeliefies van staal deur Pat Stamatelos
EAN: 9780795704246
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment