James-Brent Styan resenseer Mangaung: Kings and Kingmakers deur Mandy Rossouw
’n Paar weke voor die grootste ANC-partytjie in vyf jaar en die boeke oor wie wat en waar neem winkelrakke oor.
Mandy Rossouw se Mangaung – Kings and Kingmakers, is een van die boeke wat probeer sin maak van die malligheid.
Boekbesonderhede
- Mangaung: Kings and Kingmakers deur Mandy Rossouw
EAN: 9780795704529
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment