JB Roux resenseer Katryn: Vrou van die Richtersveld deur Jan Huisamen
Vlug na vryheid, Jan Huisamen se debuut, is in 1987 gepubliseer. Daarna het ons nie weer van dié skrywer gehoor nie. Tot nou. Katryn, vrou van die Richtersveld het pas verskyn, ongeveer ’n jaar ná die skrywer se dood.
Kortliks die storie: Katryn Jonis werk hard vir ’n goeie lewe vir haar en haar gesin.
Boekbesonderhede
- Katryn: Vrou van die Richtersveld deur Jan Huisamen
EAN: 9780798156462
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment