Fred de Vries resenseer Joe Speedboot deur Tommy Wieringa
Die Nederlandse skrywer, Tommy Wieringa, se vierde roman is outyds op ‘n aangename manier. Dit speel af in Lomark, wat op die oog af ‘n uiters vervelige dorpie is waar tyd gaan stilstaan het.
Boekbesonderhede
- Joe Speedboot deur Tommy Wieringa
EAN: 9780795800405
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment