Judy Grobler resenseer Deadlands deur Lily Herne
Alle sci-fi-aanhangers moet so gou as moontlik by ’n boekwinkel uitkom sodat hulle hierdie boek kan koop! Dit is 320 bladsye oor ondergrondse bendes wat van zombies ontslae raak in die vervalle Kaapstad waar ’n zombie-pandemie getref het.
Boekbesonderhede
- Deadlands deur Lily Herne
EAN: 9780143530060
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment