Madri Victor resenseer ’n Hap van die appel deur Kristel Loots
Chick-lit het oor die jare al so verander en ontwikkel dat ’n mens beswaarlik ’n definisie daar kan stel wat ál die subgenres insluit. Daar is mommy-lit, teen-lit, vamp-lit, om maar ’n paar te noem.
Boekbesonderhede
- ’n Hap van die appel deur Kristel Loots
EAN: 9780624056331
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment