James de Villiers resenseer Dagboek van ’n wimp deur Jeff Kinney
Kinderagtig, skreeusnaaks en koppig is van die woorde wat ’n mens sal gebruik om die hoofkarakter in Jeff Kinney, die internasionale topverkoper en speletjie-ontwikkelaar, se reeks verslawende boeke te beskryf.
Boekbesonderhede
- Dagboek van ’n wimp deur Jeff Kinney en vertaal deur Carina Diedericks-Hugo
EAN: 9780143530275
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment