Zandra Bezuidenhout resenseer Die onsienlike son deur Jacobus van der Riet
Hierdie debuut vorm in verskeie opsigte ’n uitsonderlike toevoeging tot die religieuse poësie in Afrikaans. Waar Sheila Cussons se gedigte vir lesers uit die Gereformeerde kerktradisie ’n venster op die Katolieke geloofsbelewenis oopgemaak het, bring Jacobus van der Riet ’n blik uit die Grieks-Ortodokse hoek.
Boekbesonderhede
- Die onsienlike son deur Jacobus van der Riet
EAN: 9781869197513
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment