Aldu Duminy resenseer Hoopvol deur Derick van der Walt
Derick van der Walt se jongste boek, Hoopvol, breek die kettings wat Afrikaanse jeuglektuur eens ingeperk het.
Hy slaag uitstekend daarin om die wanhopige bestaan van jong mense op ’n aangrypende en boeiende wyse aan die leser voor te hou.
Boekbesonderhede
- Hoopvol deur Derick van der Walt
EAN: 9780624056256
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment