Naòmi Morgan resenseer Michel Houellebecq: Tagtig gedigte en twee essays
Sekere vertalings verander die gang van die literatuurgeskiedenis: François Guizot se Franse vertalings van Shakespeare (1821) sou die genre van die Franse Romantiese drama skep.
Boekbesonderhede
- Michel Houellebecq: Tagtig gedigte en twee essays deur Michel Houellebecq, vertaal deur Catherine du Toit
EAN: 9781874969181
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment