Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

.@TheFolioPrize 2015 Longlist Revealed, Including Damon Galgut, Yvonne Adhiambo Owuor and @dinawmengestu: bit.ly/13aY1hM

Zandra Bezuidenhout resenseer Katalekte deur Breyten Breytenbach

Katalekte: artefakte vir die stadige gebruike van doodgaanUitspraak: wortel

Katalekte is ’n bundel van bepeinsing, nabetragting en geïmpliseerde vraagstelling oor bestaan, digterskap en die vervlietende skaduwee wat die “ek” genoem word. Al hierdie temas wys uit na die element van beweging wat die gang van die menslike bestaan kenmerk.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment