Elbie Adendorff resenseer Wolwedans in die skemer deur Leon van Nierop
“As ’n hadida oor ’n huis vlieg en sy angsroep oor die vallei skeur, sê hulle dat iemand gaan sterf. Dit is dan wanneer die wolf uit sy skuilplek kruip om die roep te beantwoord …”
Indien jy die voorafgaande woorde herken het en uit jou kop kan sê, dan was jy ’n aanhanger van die radiodrama wat in die tagtigerjare en onlangs weer op die radio uitgesaai is
Boekbesonderhede
- Wolwedans in die skemer deur Leon van Nierop
EAN: 9780624056126
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment