Gert van der Westhuizen resenseer Die verhaal van Racheltjie de Beer deur Brett Innes
Baie Suid-Afrikaners het in geskiedenisklasse die verhaal gehoor van Racheltjie de Beer, die 12-jarige meisie wat haar broer van verkluiming gered het deur hom in ’n uitgeholde miershoop in haar klere toe te woel.
Boekbesonderhede
- Die verhaal van Racheltjie de Beer deur Brett Michael Innes
EAN: 9781920518233
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: stokkie







Please register or log in to comment