Heilna du Plooy resenseer In die skadu van soveel bome deur Hennie Nortje
Die titel van hierdie bundel is beskrywend en gepas – dit gaan oor bome en die nadenke oor bome. Daar is inderdaad “soveel bome” in die bundel en toegevoeg tot die gedigte oor bome is daar ook verse oor ander plante, voëls, natuurverskynsels en oor die mens in sy verhouding tot bome en die natuur.
Boekbesonderhede
- In die skadu van soveel bome deur Hennie Nortje
EAN: 9780795800382
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment