Charl-Pierre Naudé resenseer In die afwesigheid van sin deur Susan Smith
Ek sal die hooftematiek van hierdie debuutbundel só omskryf: Die uiteenlopende prosesse van tekens maak (en dus betekenisskepping) deur die mens, en die geweldige tentatiwiteit hiervan in die alomteenwoordigheid van die slopingsprosesse inherent aan bestaan.
Boekbesonderhede
- In die afwesigheid van sin deur Susan Smith
EAN: 9781869198077
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment