Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Johan van Zyl resenseer Oorvloed deur Marlene van der Westhuizen

OorvloedUitspraak: wortel

Marlene van der Westhuizen se sesde kosboek – die vierde een wat ook in Afrikaans verskyn – is een van daardie geil tiengang-bankette waarvoor ’n mens beslis meer as een servet, en verkieslik sommer ’n knewel van ’n borslap nodig het.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment