Riaan Grobler resenseer Getuie deur Christine Barkhuizen Le Roux
Die vele debatte in die (veral Afrikaanse) media en op sosiale netwerke getuig daarvan dat godsdiens ’n onderwerp is wat altyd reaksie ontlok.
In ’n samelewing wat toenemend sekulariseer en waar vryheid van assosiasie en spraak ons uiteindelik beskore is, is dit seker te wagte.
Boekbesonderhede
- Getuie deur Christine Barkhuizen Le Roux
EAN: 9780798157070
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment