Andre Brink, Abraham de Vries, Ingrid Winterbach en ander gesels oor die gebruik van skuilname
Die literatuurgeskiedenis is vol van skrywers van regoor die wêreld wat om verskeie redes onder skuilname geskryf het. Stephanie Nieuwoudt het gaan uitvind waarom sommige van ons plaaslike skrywers ook soms ‘n skuilnaam verkies het.
Sy gesels onder andere met André P Brink wat onder verskeie skuilname, insluitende Adrienne du Toit, geskryf het, Abraham H de Vries wat as Thys van der Vyver drie misdaadromans die lig laat sien het, Ingrid Winterbach wat ‘n mate van anonimiteit met Lettie Viljoen behou het en François Bloemhof wat sy rillers met liefdesromans afgewissel het onder die naam Leo Bekker. Oud-NB-uitgewer Kerneels Breytenbach en LAPA-uitgewer Charlene Hougaardt deel ook hul ervaringe van dié verskynsel.
André P. Brink het dit gedoen. En Abraham H. de Vries, en Samuel Langhorne Clemens en Eric Blair.
Hierdie skrywers het almal op die een of ander tyd in hul loopbaan van skuilname gebruik gemaak.
Brink het dekades gelede as student onder verskillende skuilname, waaronder ook Adrienne du Toit kortverhale geskryf. De Vries het as Thys van der Vyver drie misdaadromans geskryf, waaronder Alibi van ’n verdagte. Clemens is meer bekend as Mark Twain, en Eric Blair is niemand anders nie as die man wat as George Orwell bekend sou word.
Book details
- Philida by Andre P Brink
Book homepage
EAN: 9780798155212
Find this book with BOOK Finder!
- Die behoue huis: ‘n Keur uit die kortverhale van Abraham H. de Vries by Abraham H. de Vries
Book homepage
EAN: 9780798152792
Find this book with BOOK Finder!
- Piekniek by Hangklip by Kerneels Breytenbach
Book homepage
EAN: 9780798156035
Find this book with BOOK Finder!
- Die aanspraak van lewende wesens by Ingrid Winterbach
Book homepage
EAN: 9780798157063
Find this book with BOOK Finder!
- Jy-weet-wie: - by François Bloemhof
Book homepage
EAN: 9780799358452
Find this book with BOOK Finder!
- Wolwedans in die skemer by Leon van Nierop
EAN: 9780624056126
Find this book with BOOK Finder!
- Vuur op die horison by Engela van Rooyen
Book homepage
EAN: 9780624056416
Find this book with BOOK Finder!



















Please register or log in to comment