Francois Verster resenseer Stuur my groete aan Salome deur Jackie Grobler
Ware kuns het die vermoë om jou senuweeagtig te maak, aldus die literêre ikoon Susan Sontag. Wat sal dan die omgekeerde wees? Maak swak kuns jou vaak? Seker soms, maar vir my maak dit eerder geïrriteerd.
Boekbesonderhede
- Stuur my groete aan Salomé deur Jackie Grobler
EAN: 9781869197506
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: stokkie







Please register or log in to comment