Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Philani Dladla – The Pavement Bookworm (@BookVsDruggs) – Shares His Story with @TEDxJoburg: fb.me/1n10zxz3E

Die Boeke24-span resenseer ses kinderboeke waarmee jy jou kleingoed kan vermaak

Prinses Talia en die DraakVerjaardag met koekDie Loraks></a><img src=Oscar Wilde se Die Gelukkige Prins
Prinses Pippie verjaarOuma, Emma, Mamma

Uitspraak: Almal wortels!

Dit is die storie van hoe prinses Talia haar pa se koninkryk van ’n kwaai draak red. Die draak het op die paleis se dak beland en weier om weg te gaan.

Die mense van die dorp is baie bang en die koning probeer alles in sy mag om van die draak ontslae te raak, maar dis verniet – hy verroer nie ’n poot nie en word al hoe kwaaier.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment