Andries Wessels resenseer 7 Dae deur Deon Meyer
7 dae is Deon Meyer se negende roman in Afrikaans. Meyer se toegewyde – of miskien eerder hartstogtelike bewonderaars kan hulle inderdaad gelukkig ag dat die skrywer in 2009 (13 uur), 2010 (Spoor) en 2011 (7 dae) elke jaar ’n blitsverkoper die lig laat sien het.
Boekbesonderhede
- 7 Dae deur Deon Meyer
EAN: 9780798156219
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment