Lezandra Thiart resenseer Spitstyd deur Wilhelm Jordaan
Wilhelm Jordaan is ’n bekende naam in die wêreld van rubriekskrywers en rubrieklesers. Vir jare het hy rubrieke vir Beeld en Die Burger geskryf wat aanvanklik op sielkundige aspekte van menswees (sy vakgebied) gefokus het, maar later ’n meer literêre en musikale invalshoek begin kry het.
Boekbesonderhede
- Spitstyd: Uitgesoekte rubrieke deur Wilhelm Jordaan
EAN: 9781920188351
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment