Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Listen to five short stories by Nadine Gordimer (including Loot read by the author) via @openculture: fb.me/6CqAHMz7y

Nini Bennett resenseer Getuie deur Christine Barkhuizen le Roux

GetuieUitspraak: wortel

Christine Barkhuizen le Roux het reeds naam gemaak as skrywer en digter. Onder haar publikasies tel Dimensie (2000), Waar koek en wyn ontbreek (2006), Roset (2006), Padmaker (2010) en Wat die oog gesien het (2011). Haar debuutroman, Padmaker, is benoem vir die ATKV-prosaprys en is op RSG voorgelees.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment