Schalk Schoombie resenseer Koffer in Berlyn: Essays oor kabaret deur Hennie Aucamp
Dekades gelede het teatergangers met opwinding kennis geneem van Met permissie gesê, ’n plofbare kabaret deur Hennie Aucamp wat Amanda Strydom en Laurika Rauch as weergalose vertolkers voorgestel het.
Opeenvolgende tekste, resensies, artikels en essays laat geen twyfel dat Aucamp as die voorste eksponent en kenner van kabaret ter plaatse beskou kan word nie.
Boekbesonderhede
- Koffer in Berlyn: Essays oor kabaret deur Hennie Aucamp
EAN: 9781869198305
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment