Johan Anker resenseer Briewe van WEG en NP Van Wyk Louw 1941-1970 deur JC Kannemeyer
“Ek het die gevoel gehad, daardie Saterdagaand en Sondagmôre in April, dat ons nog lank nié uitgesels is nie. Laat dus spoedig weet dat ons planne kan maak.” So eindig W. E. G. Louw se laaste brief aan sy broer, N. P. van Wyk Louw, op 12 Junie 1970.
Boekbesonderhede
- Briewe van WEG en NP Van Wyk Louw 1941-1970 deur JC Kannemeyer
EAN: 9780987002228
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment