Riaan Grobler resenseer Werfsonde deur Kleinboer
Die bekendstelling van Kleinboer se jongste boek, Werfsonde, was by die Radium Beer Hall in Orange Grove, Johannesburg. Dit is ’n woonbuurt wat oor die jare vreeslik verval het. Terwyl die sprekers hul toesprake lewer, is daar ’n groot bakleiery buite op die sypaadjie.
Boekbesonderhede
- Werfsonde deur Kleinboer
EAN: 9781415202043
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment