Die resensent se rol: Kerneels Breytenbach, Danie Marais en Joan Hambidge lug hul menings
Daar is tans ’n debat aan die gang rakende die rol van die resensent na aanleiding van Charl-Pierre Naudé se resensie van Susan Smith se debuutbundel, In die afwesigheid van sin. Vertaler en taalpraktisyn Gisela Ullyatt het, nadat Boeke24 die betrokke resensie op hul Facebook-blad bemark het, kommentaar gelewer op die stuk en genoem dat die resensie vir haar “problematies” is. Jo Prins het met Kerneels Breytenbach, Danie Marais en Joan Hambidge gesels oor hul siening van Naudé se resensie en resensiekunde in die algemeen:
Ek vermoed Naudé sou baie dinge beter belig het, was dit nie vir die beperkinge wat ’n koerantresensie op ’n resensent afdwing nie.
Indien dit ’n briljante debuut was, sou hy waarskynlik by die boekeredakteur toestemming gekry het vir ’n indringender bespreking.
Boekbesonderhede
- Piekniek by Hangklip deur Kerneels Breytenbach
Boek se tuisblad
EAN: 9780798156035
Find this book with BOOK Finder!
- In die afwesigheid van sin deur Susan Smith
EAN: 9781869198077
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
e-Boek opsies – Laai nou af!
-
e-Boek: In die afwesigheid van sin deur Susan Smith

e-Boek tipe: PDF
EAN: 9781869198176
Laai hierdie e-boek nou af by LittleWhiteBakkie.com
- In die geheim van die dag deur Charl-Pierre Naude
EAN: 9781869190866
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Al is die maan ‘n misverstand deur Danie Marais
EAN: 9780624047612
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Lot se vrou deur Joan Hambidge
EAN: 9780798156875
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!

















Please register or log in to comment