Leon de Kock resenseer Ingrid Jonker: A Jacana Pocket Biography deur Louise Viljoen
Hoe gemaak met ’n onderwerp, ’n tema, ’n mens as subjek, wat reeds tot die dood toe geskryf is en al diep oorbepaald is in die annale van mitologisering?
Hoe skryf jy enigiets vars of nuuts oor so ’n verskynsel, veral ’n literêre figuur?
Boekbesonderhede
- Ingrid Jonker: A Jacana Pocket Biography deur Louise Viljoen
EAN: 9781431403660
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment