Madri Victor resenseer Om te Skryf en Die Afrikaanse skryfgids
Die Afrikaanse letterkunde beleef ’n bloeitydperk, ongeag wat die pessimiste sê. Gaan kyk gerus hoeveel Afrikaanse fiksie in 2012 gepubliseer is, en hoeveel daarvan deur debuutskrywers.
Boekbesonderhede
- Om te Skryf deur verskeie outeurs
EAN: 9780627030536
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Die Afrikaanse skryfgids deur Riana Scheepers en Leti Kleyn
Boek se tuisblad
EAN: 9780143530152
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!















Please register or log in to comment