Annemariè van Niekerk resenseer De kinderjaren van Jezus deur JM Coetzee
In ’n onlangse brief van J.M. Coetzee aan Paul Auster merk hy ietwat geïrriteerd op: “As ek moet kies tussen die lees van ’n alledaagse roman of blare hark in die tuin, dan dink ek dat ek vir blare hark sou kies. (-) Ek het my geduld verloor met fiksie wat nie iets probeer wat nog nie vantevore probeer is nie, verkieslik met die medium self.”
Boekbesonderhede
- De kinderjaren van Jezus deur JM Coetzee
EAN: 9789059363885
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment