Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

The winner of the 2014 @City_Press Tafelburg Nonfiction Award is Vashthi Nepaul! #openbook2014 @OpenBookFest fb.me/3fYW6ZeJ3

Jo Prins, Susan Samuel en Willem Kempen skryf oor die iPad/kinderboek-vraagstuk

BabalelaMy groot skree-dag!Fynbos FeetjiesKlein Fielies raak wegPettson gaan kampeer
Die volledige sprokies van GrimmStorieman Omnibus 1Storieman Omnibus 2Die feetjie se towerwens

Jo Prins, Susan Samuel en Willem Kempen het onlangs hulle mening oor iPad-kinderboeke en gedrukte kinderboeke op Boeke24 uitgespreek. Prins skryf hoe sy kinders gek is oor verskeie Afrikaanse gedrukte boeke en dat die iPad nie werklik in hulle literatuurervaring ’n rol speel nie. Ook Samuel en Kempen beperk iPad-aktiwiteite tot die minimum. Hier is wat hulle sê:

Hoe kan die gedrukte boek, in dié geval kinderboeke, meeding teen e-boeke en boek-apps op tabletrekenaars waarin die karakters letterlik met die jong leser kan praat?

In my huis is die antwoord op dié vraag maklik: Die resensente – Manon (4) en Alexander (2) – laat weet dit gaan oor formaat; min, maar lekker woorde; helder kleure; en ’n storielyn wat werk.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment