Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Right! That's a wrap of our #ManBooker2014 coverage. Congratulations to Richard Flanagan bookslive.co.za/Yq9F

Annemarié van Niekerk en Marida Fitzpatrick resenseer Vuilspel deur Bettina Wyngaard

Vuilspel Uitspraak: Annemarié van Niekerk gee dit ‘n ’n wortel en Marida Fitzpatrick gee dit ’n stokkie

Met haar debuutroman, Troos vir die gebrokenes, het ons Bet­tina Wyngaard se skerp maar deernisvolle sosiale bewussyn leer ken. In haar nuutste speurroman, Vuilspel, word ons weer daarmee gekonfronteer.

As die hoofkarakter van jou spanningsverhaal bruin en lesbies is, het jy reeds genoeg om jou misdaadroman van die meeste ander te onderskei.

En dis presies wat Bettina Wyngaard met Vuilspel doen.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment