Dineke Volschenk resenseer Rat Roads deur Jacques Pauw
Jacques Pauw is een van Afrika se bekendste joernaliste en skrywers. Hy is bekend daarom dat daar vir hom geen heilige koeie is nie, dat hy vreesloos enige storie ondersoek en oopvlek.
Boekbesonderhede
- Rat Roads deur Jacques Pauw
EAN: 9781770223370
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Verdict: carrot







Please register or log in to comment