Lees Clinton V du Plessis se nuwe kortverhaal “Olie op die waarheid”
Rekenmeester, skrywer en digter van Cradock, Clinton V du Plessis, het 2013 afgeskop met ’n kortverhaal in Rapport. “Olie op die waarheid” handel oor die twee kante van die waarheid. Du Plessis se digbundel Flitse is verlede jaar bekendgestel:
Die Waarheid is ’n tweegatjakkals en elke prediker ’n ekshibisionis.
Bring dié twee bymekaar en jy kry ’n striptease van formaat.
Boekbesonderhede
- Flitse deur Clinton V du Plessis
EAN: 9780620532310
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!












Please register or log in to comment