Fransi Phillips resenseer Duiwelsasem deur Karin Roodt
Die president van ’n klein Afrikaland in die meregebied, ryk aan olie en uraan, sterf reg tussen sy lyfwagte in die openbaar aan ’n “hartaanval”.
Belanghebbendes by die gebeure is KERN, ’n geheime organisasie wat in ’n onopvallende kantoortjie in ’n vervalle gebou in Rosebank, Johannesburg gesetel is.
Boekbesonderhede
- Duiwelsasem deur Karin Roodt
EAN: 9781920128159
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspreaak: wortel







Please register or log in to comment