Charl-Pierre Naudé resenseer In die skadu van soveel bome deur Hennie Nortje
Hennie Nortjé se debuut maak met oogopslag ’n eenselwige indruk. Op enkele uitsonderinge na handel elke gedig oor ’n ander spesie bome. Dit is dus ’n eenduidige tema – uit die ekologie – wat aan die bod is.
Boekbesonderhede
- In die skadu van soveel bome deur Hennie Nortje
EAN: 9780795800382
Spoor hierdie boekmet BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment