Marius Crous resenseer Die koekieboek deur Maritza Breitenbach
In 1996 is Eve Ensor se Vagina Monologues vir die eerste keer opgevoer en van hierdie obskure begin het dit gegroei tot ’n internasionale produksie. Ensor se projek was gebaseer op sowat 200 onderhoude wat sy met vroue gevoer het oor onder meer hulle sienings van seks en hulle belewenis van menstruasie, geweld en verkragting.
Boekbesonderhede
- Die koekieboek: Ontdek die mees intieme feite, fabels en vreugde van vrouwees deur Maritza Breitenbach
EAN: 9780620441520
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment