Dewald Koen resenseer Die arkvaarders deur Anne Provoost
Die Belgiese skrywer, Anne Provoost, debuteer in 1991 met die roman Mijn tante is een grindewal waarvoor beide die Boekenleeuw en die Internasionale Prys vir Jeugliteratuur aan haar toegeken word. Haar werk is al in agtien tale vertaal.
Boekbesonderhede
- Die arkvaarders deur Anne Provoost en vertaal deur Daniel Hugo
EAN: 9781869194611
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment