J.B. Roux resenseer Only the Dead deur Hamilton Wende
Hamilton Wende, vryskutskrywer en televisievervaardiger, woon in Johannesburg wanneer hy nie die wêreld vol rits agter een of ander storie aan nie.
Hy het al verslag gedoen oor oorloë en revolusies in Afganistan, Afrika en die Midde-Ooste.
Boekbesonderhede
- Only the Dead deur Hamilton Wende
EAN: 9780143530404
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment