Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

The winner of the 2014 @City_Press Tafelburg Nonfiction Award is Vashthi Nepaul! #openbook2014 @OpenBookFest fb.me/3fYW6ZeJ3

Amanda Botha resenseer Eoan: Our Story deur Wayne Muller en Hilde Roos

Eoan: Our StoryUitspraak: wortel

Die Eoan Group, die byna ikoniese, maar ook miskende kulturele organisasie wat sy wortels in Distrik Ses gehad het, sou vanjaar 80 jaar oud gewees het.

Eers later – ná sy ontbinding – sou dié sonderlinge groep erken word as die eerste volwaardige operageselskap in Suid-Afrika. Die verskyning van Eoan – Our Story is inderdaad ’n welkome publikasie.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment