Anthea van Jaarsveld resenseer Die see deur Reza de Wet
Die veelbekroonde dramaturg Reza de Wet, sluit haar invloedryke aandeel van ’n kwarteeu aan die drama-erfenis van die Afrikaanse letterkunde af met haar drama, Die see, gepubliseer in Oktober 2011. Reeds met haar debuut in 1985 met Diepe Grond is die grondslag gelê vir ’n oeuvre gekenmerk deur uitgebreide metaforiek en multivlakkige dekoderingsmoontlikhede waarbinne tradisionele konvensies omgekeer word en daar dikwels ’n verrassende spel tussen verlede en hede plaasvind om ’n kontrasterende stem te gee aan ’n moontlike nuwe toekoms.
Boekbesonderhede
- Die see deur Reza de Wet
EAN: 9781869195205
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment