Joan Hambidge skryf oor die geleentheidsbundel vir Antjie Krog, 44 Gedichten voor Antjie

Antjie Krog het verlede jaar haar sestigste verjaarsdag gevier en Nederlandse digters het ook haar jarelange digterskap herdenk met ’n spesiale publikasie van die literêre en kunstydskrif Tortuca Cahier.
In 44 Gedichten voor Antjie verskyn 44 gedigte om Krog se werk te vier. Joan Hambidge meen in ’n artikel vir Boeke24 dat Krog ook dieselfde eer in haar eie land verdien:
Ter viering van Antjie Krog se 60ste verjaardag verskyn hierdie bundel met 44 gedigte in Nederland by Tortuca.
Hier te lande was daar nie so ’n cadeau nie, hoewel ’n paar digters en skrywers haar wél in die pers en op die Versindaba-webruimte gelukwens.
Boekbesonderhede
- Verweefskrif deur Antjie Krog
EAN: 9781415200063
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Mankepank en ander verse deur Antjie Krog en illustrasies deur Diek Grobler
Boek se tuisblad
EAN: 9780624052562
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!












Please register or log in to comment