Henning Pieterse resenseer ’n Lyf onthou deur Riette Rust
’n Lyf onthou is ’n deurgekomponeerde bundel kortverhale waarin erotiek, liefde, verhoudings, en veral seksuele ervarings van velerlei aard aan die bod kom. Die tematiek is wel nie beperk tot die seksuele nie—aftakeling deur siekte, ouderdom en verslawing, en liggaamlike gebrek, kom ook ter sprake in van die verhale.
Boek besonderhede
- ’n Lyf onthou deur Riette Rust
EAN: 9781869195489
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: stokkie







Please register or log in to comment