Marion Erskine resenseer Arendsnes deur Dirk Jordaan
Alhoewel Deon Meyer gemaklik in sy troon sit as beste Afrikaanse misdaadskrywer, is nuwe stemme besig om vinnig uit die Meyer-skadu te beweeg. Dirk Jordaan is een van hulle. Sy debuut, Die jakkalssomer, het reeds die genre aan die gons gehad ’n paar jaar terug en liefhebbers van spannende leesstof het hom dadelik gemerk as iemand om dop te hou. In Arendsnes stel Jordaan weer sy groeiende aanhangertal nie teleur nie. Die verhaal is eg Suid-Afrikaans en sy navorsing is goed gedoen.
Boekbesonderhede
- Arendsnes deur Dirk Jordaan
EAN: 9780624055327
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment