Harry Kalmer resenseer Rooi Jan Alleman deur Francois Loots
Boeke soos Rooi Jan Alleman deur François Loots is skaars in Afrikaans. Boeke wat tegelyk uitdaag en betower en so goed geskryf is dat dit lesers van literêre prosa én ligter leesstof sal aanstaan.
Rooi Jan Alleman handel oor die lewe van Bram Fischer, die Afrikaner-kommunis en advokaat wat Madiba heel moontlik van die galg gered het. Dis ’n boek oor ’n historiese figuur wat glad nie voorgee om histories korrek te wees nie. En dis ’n boek oor “die vreemde onbegryplikheid van drome”.
Boekbesonderhede
- Rooi Jan Alleman deur Francois Loots
EAN: 9781415202036
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment