Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

.@TheFolioPrize 2015 Longlist Revealed, Including Damon Galgut, Yvonne Adhiambo Owuor and @dinawmengestu: bit.ly/13aY1hM

Woordfees 2013: Hennie Aucamp praat oor sy briewebundel Mits dese wil ek vir jou sê

Hennie Aucamp

 
Koffer in BerlynTeen die ligHennie Aucamp is een van die min lewende Afrikaanse skrywers wat steeds briewe aan vriende en kennisse stuur. Met pen (en tippex) en papier het hy aan kollegas en medeskrywers soos Abraham de Vries geskryf en daar het pas ’n bundel van sy briewe, met die kortverhaal as oorhoofse tema, by Hemel en See-boeke verskyn.

Aucamp het met Daniel Hugo oor Mits dese wil ek vir jou sê by hierdie jaar se US Woordfees gesels.

Books LIVE se Maggie Marx het regstreeks vanaf die praatjie met #livebooks getwiet:

Boekbesonderhede

e-Boek opsies – Laai nou af!


 

Please register or log in to comment