Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Alert! The programme for this year’s @OpenBookFest has been revealed! Click here to see it: fb.me/3EVHbDBFa

Amanda Botha ondersoek die gesprekke tussen Sheila Cussons en NP van Wyk Louw

Sheila Cussons: Versamelde gedigteAmanda Botha skryf in ’n onlangse artikel vir By hoe sy in digter Sheila Cussons se verlede gaan delf het om ’n helderder prentjie van haar te skep. Sy fokus veral op Cussons se verhouding met NP van Wyk Louw en hul gesprekke oor digterskap en kunstenaarskap.

Dié jaar se US Woordfees het met Botha en Wium van Zyl se praatjie oor Cussons se lewe geopen.

’n Soektog na ’n verwysing wat lig sou kon werp op ’n fragment van ’n onvoltooide gedig van Sheila Cussons, asook ’n terloopse aantekening in ’n ou notaboek uit die veertigerjare, het my gelei tot die “ontdekking” van ’n klompie los blaaie wat tydens haar Amsterdamse verblyf (1947-1955) geskryf is.

(Sy het in 1989 enkele kantaantekeninge bygevoeg.)

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment